Hertzoggie

Smaaklike hertzoggies

'n Hertzoggie, ook bekend as 'n Hertzog-koekie, is 'n tertjie of koekie gevul met konfyt met 'n klappermeringuebolaag. Hierdie koekie is 'n gewilde Suid-Afrikaanse gebak wat ook saam met Engelse tee geniet kan word. In die Kaap-Maleise gemeenskap word die nagereg gereeld gedurende Eid bedien.[1] Dit vorm ook deel aan die tuisnywerheidindustrie waar dit gereeld saam met ander Suid-Afrikaanse lekkernye verkoop word, soos bv. koeksisters.

  1. Breakfast, Swellendam Guesthouse B&B | Augusta de Mist | Garden Route Accommodation | Bed and (19 Augustus 2012). "Have another Hertzoggie!". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2016. Besoek op 22 Julie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search